Humour

Cape Flats Afrikaans at it's best, courtesy of www.watkykjy.co.za - Die Altemit Afrikaanse websait. Check them out for more cool Afrikaans slang!

Vorm:
1) Nuwe woord
2) Betekenis
3) Voorbeeld van misbruik

dratie kap
Om te masturbeer.
Ek gaan 'n bier klap, 'n dratie kap en slaap.

eet
Gooi aksie.
Ek eet sommer daai Piet met die asbak.

kwagga
Jong dame.
Ckeckabiekie daai kwagga se nice gat.

meen
Reken.
Jy meen!

panna
Meisie onderbroek.
Dit rev my as pannas poes wys.

varkie
5 Liter plastiek Old Brown Sherrie kan.
Rol daai varkie innie son dat hy kan revs optel.

sneeudier
Bejaarde persoon.
Sneeudiere cruise heavy kak.

beduie
Om seks te hê.
Ek het daai chick noudie aand lekker beduie.

blaar
'n Vriend/ gabba.
Jis my blaar, kom ons gaan moer bunnies in die park.

bottie
'n Bottel Sedgewick's Old Brown Sherry. Ook genoem OBS.
Gaan ons vanaand bietjie bottie kap?

braf
Alkoholiese drank of proviand.
Ek scheme ek het nog so bietjie zak vir braf.

broe/ bru
Vriend. Ook gabba, tjommie.
Howzit, bru!

chaf/ charfe
dreig, skoorsoek.
Jy chaf my poef, ek buckle jou frame.

chekkabiekie
Om na iets te kyk.
Chekkabiekie daai steakwatvirriepadkyk.

ching
Geld.
Ek's heavy laag op ching vanaand.

fully
Baie, moerse of 'n beaming.
Fully, broe. Ek check jou colours.

grip
Vry of ook seks hê.
Ek het haar op die ou lady se bed gegrip.
Sy was 'n befokte grip.

go-go juice
Brandstof.
Die trekker is heavy laag op go-go juice.

gwarra/ gwharra
Vroulike skaamdeel.
Harde geluid.
Daai cherrie het 'n nice gwarra.
Daar was 'n harde gwarra toe die Escort prang.

heavy
Vergrotende adjektief, baie.
Moeilik om te verwerk.
Om geld te dief is heavy blind.
Best of the Best was 'n heavy movie.

koeltekont
Verkeersbeampte.
Toe tune daai koeltekont my eers poef.

kokkenodge
Kyk, loer of aangluur.
Daai fokker kokkenodge jou, bra.

kook
Om 'n moerse party te hou en lekker dronk te word.
Om iets goed te doen.
Jirre ouens, vanaand gaan ons kook.
Daai guitarist van AC/DC kook oppie nuwe album

krimpie
Bejaarde persoon.
Ek smaak dit min as krimpies vrek op die pad.

KS
Letterlik 'kakspoed'. Baie vinnig, met groot haas.
Tree aan vir 'n PK met 'n KS!

kwaai lappies
Klopdisselboom, goed.
Dit gaan kwaai lappies met daai ou.

naaimoer
Manspersoon met lang hare.
Daai naaimoere van Toto haal nogal uit.

nouprajy
Uitdrukking wat gebruik word om 'n gevoel van tevredenheid en genot mee
uit te druk.
Toe die oom 'n groot poep los hoor ek hoe sê hy: "Nouprajy!"

PK
Letterlik 'poesklap', bedoelende harde klap, hou.
Lennox Lewis het Saterdag behoorlik PK's uitgedeel.

prang
Bots(ing), ongeluk (maak).
Krimpies veroorsaak baie prangs.

outie
Lae persoon, mal persoon.
Daai outie tune my heavy kak.

outie juice
Goedkoop wyn (veral 5l-dooswyn).
Sweef my bietjie outie juice, ek sê.

parking soek
Om stadig te ry.
Om seks te soek.
Daai Capies ry of hulle parking soek.
Dit smaak my hy soek parking by daai chick.

poef
Sleg, nie goed nie.
Kak (eufemisties), moeilikheid.
Hy kry maar poef zak.
Daai chick gee heavy poef.

punt natmaak
Om te urineer.
Om seks te hê.
Jis papa, ek moet nou gaan punt natmaak na al daai skuimkoppe.
Hey, check daai skêr se guava, ek sal later moet punt natmaak daar.

sjee/ sjhee
Om seks te hê.
Ek sal laaik om daai chick te sjhee.

skille
Geld.
Geldeenheid.
My kar het my dik skille gekos.
My kar het my 5K skille gekos.

soutlek
Orale seks vir vrouens.
Bliksem, maar ek sal laaik om daai skêr se sout te lek.

steakwatvirriepadkyk
Vroulike geslagsdeel.
Check hoe bulge daai steakwatvirriepadkyk, ek sê.

stich/ stitch (korreksie)
Slaan, moer, opfok.
Om seks te hê.
Stich hom one-time, bru.
Ek het daai sker heavy gestich gisteraand.

straal
Sigaretaansteker, vuurhoutjies, ander sigaret of enige vlam om 'n
sigaret mee aan te steek.
Sweef my 'n straal vir my zaan, man.

tjommie
Stukkie vel tussen die vroulike anus en skaamdeel, ongeveer drie
sentimeter lank.
Daai tjommie hou jou heavy uit die kak uit, bra.

toebeen
Slet (eufemisties).
Daai chick is 'n heavy toebeen.

tos
Om te masturbeer of selfbevrediging te beoefen.
Gemors, onsinnighede.
Daai kont tos te veel oor Amor-posters.
Ek scheme hy praat tos.

tune
Wysie, deuntjie.
Aanspreek, vermaan, moeilikheid soek.
Heavy nice tunes by die koppi.
Moenie my kak tune nie.

vortex
Toilet.
Om hoog te wees.
Ek stoei met die bruin beer op die Vortex.
Ek's vanaand heavy in 'n vortex.

zaan
'n Sigaret.
Ek druk nou hierrie zaan in jou hol op.

zaber
Om seks te hê.
As drank jou betekenisvol beïnvloed.
Ek het daai chick gezaber.
Daai cane en Coke het my six-love gezaber.

zak
Geld.
My graft betaal my poef zak.

zik
'n Groetvorm.
Zik my blaar.

13 Nov 2005
Free Speech Creative Commons XHTML 1.0